[English]

Weskaap Verblyf- en Sakegids
SUID-AFRIKA >> WESKAAP >> OVERBERG >> SWELLENDAM

Swellendam Plaasverblyf
Swellendam B&B

KHULULA B&B

Khulula B&B, Swellendam, Overberg. Tipe : B&B of Selfsorg Plaasverblyf
Beskrywing : By Khulula Plaashuis, bied ons plaasverblyf op 'n vrugteplaas, Leeurivier, naby Swellendam, Weskaap, Suid-Afrika. Die plaas grens aan die Breederivier en is ideaal vir visvang en kanoevaart. Dit is ook uitstekend vir voëls kyk..
Plek : Swellendamdistrik
Posadres : Posbus 251, Swellendam. 6740
Straatadres : Leeurivier, Swellendamdistrik
Tel : 028 514 2709
Faks : 028 514 3793
Mobiele foon : 082 434 9291
Tuisblad : Khulula B&B
E-Pos: Khulula B&B
Kontak : Grady Zeeman
Bespreek Elektronies : Elektroniese Besprekings :

Swellendamgids
Na Kaapstad en Stellenbosch, was Swellendam die derde nedersetting gestig deur die Hollands Oos Indiese Kompanjie .... Meer inligting oor Swellendam...



Vir die beste rusultate gebruik 1024 x 768 resolusie en 15 byt kleur.
Kopiereg © 2008 A. Conolly. All regte voorbehou.
Ontkenning: Alle inligting wat op hierdie webblad verskaf word, dien slegs as 'n gids.

Site Meter